My kind, my liefde, Luister…
Luister na die klanke van die natuur.
Luister na die gesang van die, gestuur.
Hoor die liefde in jou ma se stem.
Hoor jou pa, en op haat, is die klem.
Ervaar die vibrasies, hoor die kitaar.
Ervaar die energie, uitgeleef met die slag van elke snaar.
Ons kan verdwyn in die donker nag.
Ons kan gaan stap in die helder dag.
Die lig skyn soms te skerp.
Hoekom moet ons almal geluk verwerp?
Luister na Koos, want Johnny is nie dood nie.
Luister na Johannes, want jy moet gee vir Hillbrow.
Ervaar vir Karin, haar stem raak nie leeg nie.
Verstaan vir Francois, hy wil net sy lewe behou.
My kind, my liefde, Luister…
Luister na die klanke van die natuur.
Luister na die gesang van die, gestuur.
Hoor die liefde in jou ma se stem.
Hoor jou pa, en op haat, is die klem.
(This poem is about simply my experience listening to all the sounds of the world. It expresses my love and hatred of certain sounds and the association my mind makes with the sounds)