Die dag jy het ons gelaat, ek sal nooit vergeet nie.
Jy het jou tyd na almal anders gegee, maar jouself nie,
as slegs Hy het nie jou roos dië dag gekies nie,
ek vra myself, onderhou vra,
in hoop dat jy sal terugkom.
Ek bly wakkerword in die nag wonderende
of jy sal my ‘n teken gestuur dat jy okay is,
maar vir sommige vreemd rede, ek is ontgogel.
Ek onthou jou glimlag, en die liefende trane in
daardie ooit suiwerende oë, en
die trane net val, een agterna ‘n ander.
Jou hart, glimlag, lief was net so suiwer en drifting. Jy
het net ‘n legaat in my henneringe geëts. Jy renigtigheid was jou goedhartig,
nooit nie ‘n wegstekende werkplan nie;
altyde die een om anders inspirasie op te steek.
Nooit in ‘n miljoen jare het ek gedink dat jou begeet
sal jy verbleek of uitweer jy van hierdie wêreld nie.
Jy is nou ‘n prent, ‘n gedagtenis, nog die mentoor:
die verf op my hart, nooit vergeet nie, en nooit nie om sal te vergeet nie…
Totsiens, —- —–, my broer.
Comments are closed.
Writer’s note:
The word ‘drifting’ in the fifth stanza, fourth line, should have been ‘driftig’.
From– Rishan Singh
Writer’s note:
The word ‘altyde’ in the fifth stanza, last line, should have been ‘altyd’.
From– Rishan Singh