Vryheid by Afrikavrou

Vryheid dans in die son wat opkom oor die berg vryheid is die wind wat liggies wip en terg Vryheid is die reёn wat spat! en weerligstrale wat drakonies kreukel kraak en flits bo my donker pad Vryheid is die...